top of page


Interhoër 2025
wenners!
Die Erries het die Interhoër 2025 te Middelburg aangedurf en ons atlete was gereed om die titel as wenners huistoe te bring!
Na weke se byeenkomste en oefen, het ons Errie-afrigters, hulle atlete in top kondisie gehad.
Die spanne, sang en atletiek het mekaar deur dik en dun geondersteun en dag was ongelooflik!
Hoërskool Ermelo kan nie trotser wees om ons Errie-atlete nie!
Dit was 'n dag wat ons vir lank nog sal onthou!

bottom of page