top of page

Sport

Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om dié rede heg die skool baie waarde aan fisiese oefening sowel as die dieper lewenswaardes wat sport by leerders tuisbring.

Die Erries glo dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves.

The Erries believe in a sound mind and a healthy body. We offer a variety of team sports: hockey, netball, rugby and cricket. Sport offers the opportunity to learners to be part of a team.

Selfs by sportsoorte waar leerders meer in ‘n individuele hoedanigheid deelneem, soos atletiek, tennis, gholf, hengel, skiet, ruiterkuns en skaak, speel hulle as span steeds ‘n onmisbare rol in Errie-sport. Vir diegene met ‘n liefde vir landbou is daar jeugskoue waar leerders touwys gemaak word oor hoe om met vee te skou. 

 

Hoërskool Ermelo beskik oor uitstekende sportfasiliteite. We are proud of our internationally acknowledged
Errie-Unie-Astro hockey field, five high quality tennis courts, six netball courts, three squash courts and many more.

 

Vir leerders wat nie in sport belangstel nie, maar wat steeds ‘n gesonde leefstyl wil handhaaf, is daar die Gimnasium op EHS se terrein met ‘n wye verskeidenheid apparaat waar verskeie fiksheids- en kondisioneringsklasse aangebied word. 

 

Sport is ‘n belangrike deel van menige jongmens se lewe. That is why we strive to offer each Errie the opportunity to develop and perform to the best of his/her ability in the sport of his/her choice, ensuring that our learners maintain a healthy lifestyle.

bottom of page