Gr. 8 en Gr. 9
Ons junior Erries loop nog klas met al die verpligte vakke, wat Afrikaans (Huistaal of Eerste Addisionele Taal), Engels (Home Language or First Additional Language), Wiskunde, Lewensoriëntering, Sosialewetenskap, Kuns & Kultuur, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe, Lewenswetenskappe, Tegnologie in sluit.
Gr. 10 - Gr. 12
Ons is trots om te sê dat ons in 2025 begin met 'n nuwe Landbou Tegnologie vak wat deur Mnr. André du Preez aangebied word.
2025 Gert Sibande Matric Top 100 Awards
The prestigious Gert Sibande Matric Top 100 Awards, recognizing outstanding mid-year Grade 12 academic performance, took place on 20 August 2025 in Ermelo.
We are proud to announce that 6 of our Erries were among the Top 100 learners out of 16 000 in the district.
A special congratulations goes to John-Pierre van Rooyen, who achieved the remarkable distinction of being placed in the Top 15.
We are extremely proud of our Erries and the dedication, perseverance, and excellence they continue to show in their academic journey.


Grade 8-12 Further Studies Mathematics (formerly known as AP Maths) is a subject offered by IEB International. Further Studies Mathematics is not an extra class in school mathematics. The aim of FSM is to stimulate and enrich a learner, who is already performing well in Mathematics, by augmenting the school syllabus.
The Erries are proud to be part of the adMaths association.
Ons Spog met ons Matrieks van 2024
Die Erries is baie trots op ons matrikulante van 2024! Hierdie groep behaal 80 A-simbole en 130 B-simbole. Baie geluk aan elke Errie wat ’n onderskeiding behaal het. Die EHS het ook 19 leerders met ’n gemiddeld bo 70% en 4 leerders met ’n gemiddeld van 80% en hoër.
Die matrikulante van 2024 het ook uitstekend gevaar in onder andere:
31 onderskeidings - Lewensoriëntering
10 onderskeidings - Besigheidstudies
9 onderskeidings - Wiskundige Geletterdheid
7 onderskeidings - Afrikaans Eerste Addisionele Taal
6 onderskeidings - English First Additional Language

Akademie
Although we believe in a healthy balance between academics, sport and cultural activities, academics is our main concern at EHS.
Die EHS is geseënd met ‘n deskundige en hoogs gekwalifiseerde personeelkorps wat passievol is oor hul onderskeie vakgebiede sowel as die leerders vir wie hul skoolhou. Teachers are equipped and enthusiastic to support learners in the development of each individual’s unique talents.
Die Erries spog elke jaar met uitstekende matriekuitslae en die personeel behaal dikwels van die beste resultate in die streek.
Die EHS beskik oor vooraanstaande akademiese fasiliteite en van die nuutste tegnologiese hulpmiddels ten einde optimale onderrig te verseker.
Onderrig van hoogstaande gehalte is vir Hoërskool Ermelo uiters belangrik.
Based on the 2020 matric results, EHS has been named the best performing school, not only in the Msukaligwa 1 region, but also in the Gert Sibande district.
Met 'n slaagsyfer van 100% en 82% leerders wat slaag met universiteitsvrystelling, is dié prestasie 'n besondere hoogtepunt.
The Erries also enjoy extra curricular academic activities, such as educational excursions, spelling bees, olympiads and creative writing competitions.
Die EHS-Taalleergids is ‘n eersteklas opsomming van die mees onlangse Afrikaanse spel- en taalreëls en word voortdurend opgedateer om tred te hou met die jongste verwikkelinge in Afrikaans. Hierdie handleiding is ‘n hulpmiddel wat huistaal- sowel as eerste addisionele taal-leerders met groot vrug gebruik. Spoiings is nog ‘n publikasie vanuit die Afrikaanse Departement waarop die Erries besonder trots is. Dié bundel is ‘n samestelling van die leerders se top-stelwerkstukke. Dit is vir ‘n Errie ‘n besondere prestasie en voorreg wanneer sy/haar skryfwerk in die Spoiings ingesluit word. Hoërskool Ermelo se jaarblad is ook een van die skool se spogprodukte wat jaarliks menige huidige of oud-Errie se harte raak.
By Hoërskool Ermelo kan leerders uit ‘n wye reeks vakke kies om hul loopbane vroeg reeds op dreef te kry. Van ingenieurs en aktuarisse uit die Wiskunde- en Wetenskapdepartement, tot oudioloë en narkotiseurs uit die Biologie-klaskamer of interne ouditeurs wat die wêreld vol reis - Hoërskool Ermelo staan gereed om leerders beroepsgerig voor te berei vir die toekoms.
Graad 10-12
Verpligte leerareas: Afrikaans (Huistaal of Eerste Addisonele Taal), Engels (Home Language or First Additional Language), Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering.
Keusevakke** (keuse van enige drie): Landboubestuur, Landbouwetenskap, Musiek, Visuele Kunste, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Ekonomie, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Geografie, Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe, Gasvryheidstudies, Toerisme.
Vakkeuses
Graad 8-9
Met al die verskeie leerareas wat E.H.S aanbied, kan juniors 'n ingeligte besluit neem wanneer oor beweeg na die seniorfase toe.
Kuns & Kultuur, sluit musiek en visuele kuns in.
Sosialewetenskappe dek Geskiedenis en Geografie.
Natuurwetenskappe is Lewens- en Fisiesewetenskappe.
Ekonomiese- en Bestuurwetenskappe sluit ook Rekeningkunde in.

.png)









