
![]() Ondersteunersklub en konferensiesaal | ![]() Twintig20 Kafeteria |
---|---|
![]() ABK van Zijl Ouditorium | ![]() 50 Klaskamers in ons skoolgebou |
![]() Atro-hokkieveld | ![]() Verskeie sportvelde |
![]() Twee rekenaarsentrums | ![]() Gimnasium |
fasiliteite
Hoërskool Ermelo is bevoorreg om oor meer as net ‘n gewone skoolterrein en skoolgeboue te beskik.
The Erries are blessed with a beautiful campus which makes a great impression on everyone who enters these grounds. Min skole kan spog met so groot verskeidenheid infrastruktuur soos dié waaroor Hoërskool Ermelo beskik.
"One element of success in life is for a man to be ready for his opportunity when it comes" Benjamin Disreali
Die EHS is geseënd met ‘n deskundige en hoogs gekwalifiseerde personeelkorps wat passievol is oor hul onderskeie vakgebiede sowel as die leerders vir wie hul skoolhou.
Teachers are equipped and enthusiastic to support learners in the development of each individual’s unique talents.
Be The Exception









Die EHS streef daarna om ‘n liefde en waardering vir kultuur by leerders te kweek. Die blootstelling wat Erries aan kultuur kry, help leerders om te bou aan hul selfvertroue en omskep kinders in volrype jong volwassenes. Deur toegewyde afrigting en onbaatsugtige ondersteuning lei die personeel die leerders om hul talente te ontdek en te ontwikkel.
“Creativity takes courage, but behind every performer is a beginner who fell in love with expression, story telling and being set free.”
Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om dié rede heg die skool baie waarde aan fisiese oefening sowel as die dieper lewenswaardes wat sport by leerders tuisbring.
The Erries believe in a sound mind and a healthy body. Being part of a team is one of the most important elements for social development and preparing for the world after school.
sport
"Hard work beats Talent when talent does not want to work hard" tim notke

‘n Skool se sukses lê nie net in die akademiese, sport, of kulturele opvoeding wat leerders ontvang nie, maar ook grootliks in die vorming van hul dieper menswees. Dit is algemeen bekend dat die jeug van vandag, more se toekoms is en juis daarom is dit vir Hoërskool Ermelo van die uiterste belang om te belê in die vorming van ‘n gesonde volwassene, sodat dié op elke aspek van sy/haar lewe ‘n positiewe verskil kan maak na die beste van hul eie vermoë
ondersteuningsdienste
![]() | ![]() |
---|---|
![]() | ![]() |
Kalisto is Hoërskool Ermelo's spiritual home where learners meet regularly for praise & worship, prayer, sharing testimonies and teachings from the Word.
Dit is vir Hoërskool Ermelo belangrik om gereeld die boustene van ons geloof weer opnuut by die leerders in te skerp, bv.: "Wie is Jesus? Waarom moes Jesus aan die kruis sterf? Waarom en hoekom moet ek bid?"
kalisto
Elke graad 8- tot 12-leerder wat in die dorp woonagtig is, word jaarliks die geleentheid gebied om as ‘n Dorpie te registreer.
Registered Dorpies may participate in any social activities hosted by Dorpshuis,eg: the grade 8 concert,social events and leadership positions.
adriani
geanker in geloof

Huis Veltman is die trotse seunskoshuis van Hoërskool Ermelo. Die bekwame Veltman-personeel hou hul vingers op die pols van die koshuis om van jong seuns mans met integriteit te maak wat gereed is om hul plek in die samelewing vol te staan.
huis veltman

Nelstehuis is die tradisieryke meisieskoshuis van Hoërskool Ermelo. Die passievolle damespersoneel is meer as net diensdoeners vir hierdie jong dames. Nelstehuis is vir menige Errie-dogter ‘n hartshuis met ‘n gemoedelike, huislike atmosfeer. Die dogters praat nie verniet van hul “huis” weg van die huis nie.