top of page

Ons personeel

Onderwysers wat die ekstra die myl stap!

Die Errie-personeel is die hart van Hoërskool Ermelo – toegewyde opvoeders en ondersteuningspersoneel wat daagliks die ekstra myl stap om elke leerder te inspireer, te ondersteun en te help groei.

WhatsApp Image 2026-05-29 at 11.26.00.jpeg

Mnr. S.P Grobler

Die Erries word vir die afgelope 10 jaar deur mnr. SP Grobler gelei. Met sy sterk leierskap, visie en toewyding het hy 'n belangrike rol gespeel in die groei en sukses van die skool. Sy passie vir onderwys en opregte omgee vir leerders en personeel maak hom 'n gewaardeerde leier van die Errie-familie.

Sy liefde vir sport en sy geloof in die waarde daarvan om karakter, dissipline en spanwerk te ontwikkel, is duidelik sigbaar in sy betrokkenheid by die skool se sportkultuur. Hy is ook 'n voorstaander van innovasie in die klaskamer en moedig die gebruik van moderne tegnologie en kreatiewe onderrigmetodes aan om leerders vir die toekoms toe te rus. Sy passie vir uitnemendheid en die ontwikkeling van jongmense maak hom 'n inspirerende leier in die Errie-gemeenskap.

MNR GROBLER 2025.jpg

Meet the Team

WILLEM ROMIJN.heic

Mnr Willem Romijn

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Adjunkhoof: Sport

IMG_8498 2.HEIC

Me. Erna Schoeman

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Adjunkhoof: Akademie

DEDRE SCHOEMAN.jpeg

Me. Dedré Schoeman

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Departementshoof: Wiskunde & Wetenskap

Graadhoof: Graad 8

WhatsApp Image 2025-05-30 at 19.41.27 (2).jpeg

Me. Elana Fourie

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Departementshoof: Toerisme & Wiskunde Geletterdheid

Graadhoof: Matriek

HENNIE DIPPENAAR.heic

Mnr. Hennie Dippenaar

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Departementshoof: Ekonomiese- en bestuurswetenskappe

Graadhoof: Graad 11

LYNELLE GROBLER.heic

Me. Lynelle Grobler

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Departementshoof: Afrikaans & Engels

Graadhoof: Graad 10

ESTIAN HORN(1).heic

Mnr. Estian Horn

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Graadhoof: Graad 9

CHRISNA VAN DER BERG.jpg

Me. Chrisna van den Berg

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Lewenswetenskappe

TALITHA VAN BUREN.jpg

Me. Talitha van Buren

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Kultuurhoof

Afrikaans Huistaal

MARIUS SMIT.heic

Ds. Marius Smith

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Rekenaartoepasings-tegnologie

SURETHA VAN ROOYEN.heic

Me. Suretha van Rooyen

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Afrikaans & Kuns

IMG_9046.HEIC

Mnr. Graeme Ellis

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Lewensoriëntering

TARYN LABUSCHAGNE.heic

Me. Taryn Labuschagne

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Fisiese Wetenskappe

IMG_8513 2.heic

Me. Annalies van der Smit

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Wiskunde

MARLI MURRAY.heic

Me. Marli Murray

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Afrikaans Huistaal & Eerste Addisionele Taal

MAGDA CURRIE.HEIC

Me. Magda Currie

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Rekenaarstoepasingstegnologie

RUBEN FOUCHE(1).heic

Mnr. Ruben Fouché

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Afrikaans Eerste Addisionel Taal

NICOLE VD MERWE.heic

Me. Nicole van der Merwe

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Lewensoriëntering & Natuurwetenskappe

LINDA HORN.HEIC

Me. Linda Horn

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LEE-ANN BOTHA(2).heic

Me. Leeann Botha

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Wiskunde Geletterdheid

MARDI FOUCHE.heic

Me. Mardi Fouche

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Rekeningkunde

LINDI LIVERSAGE.heic

Me. Lindi Liversage

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Wiskunde

IMG_9033.HEIC

Mnr. Riaan Saaiman

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Tegnologie, I.G.O & Sosiale Wetenskappe

BETSIE VERMEULEN.heic

Me. Betsie Vermeulen

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Besigheidstudies

ANNALIZE MENTZ.heic

Me. Annaliza Mentz

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Rekeningkunde

IMG_8524.heic

Me. Nadia Trutter

  • Facebook
  • Email
  • Instagram

Engels Eerste Addisionel Taal

Adminastratiewespan

Die span agter die skool se daaglikse funksionering. Met vriendelikheid, professionaliteit en groot toewyding sorg hulle dat alles agter die skerms vlot verloop. Van die verwelkoming van besoekers en ondersteuning van personeel tot die noukeurige bestuur van finansies, werk hierdie span elke dag met integriteit en passie

DSK11962-045_edited.jpg

Me. Zynie Vosloo

Hoof Administrasie

DSK11962-041.jpg

Me. Ina du Toit

Administrasie

DSK11962-049_edited.jpg

Me. Linda Le Roux

Finansiële Ouditeur

DSK11962-038_edited.jpg

Me. Elaine Hattingh

Finansies

DSK11971-032_edited.jpg

Me. Hanlie Morkel

Finansies

DSK11962-040_edited.jpg

Me. Lindé Pienaar

Finansies

DSK11971-029_edited.jpg

Me. Cecelia Ferreira

Boekwinkel

Die bemarkingspan

Dit is hier waar die Erries se verhaal gedeel word. Die grootste Errie-ondersteuners werk in die bemarkingskantoor en hulle is lief vir elke Errie wat op die skole stoepe beweeg en beweeg het. 

NADINE DU TOIT.heic

Grafiese Ontwerper & Fotograaf

Me. Nadine du Toit

IMG_8536.heic

Aansoeke & ErrieUnie

Me. Allison van der Walt

SYLVIA JORDAAN.heic

Aansoeke & Administrasie

Me. Sylvia Jordaan

©2026 by Hoërskool Ermelo

bottom of page